Category Archives: Uncategorized

Johann Rossouw: Só kan ons SA se pyn versag

Johan Rossouw, Netwerk24,  17 November 2019 Ons sal mekaar sáám van die koloniale wond moet genees, en dit met samewerking moet verander.   Minute ná die Wêreldbeker-eindstryd stuur ’n Suid-Afrikaanse vriend van Indiese afkoms vir my ’n meme – ’n … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , | 1 Kommentaar

Plaasaanvalle: Hoekom swyg ons oor swart lyding?

Willemien Brümmer, Netwerk24, 13 Augustus 2019 Artikel bevry van betaalmuur vir algemene belang Die swart slagoffers van plaasaanvalle bly dikwels stemloos en gesigloos. Wanneer gaan ons erken dat elke Suid-Afrikaner se pyn is ewe belangrik is? vra Willemien Brümmer. Die … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Harry Kalmer: literêre argeoloog van Johannesburg

Andries Bezuidenhout, Vrye Weekblad, 2 Augustus 2019 Artikel bevry van betaalmuur vir algemene belang Ek kan my nie ‘n lewe sonder Harry Kalmer se dramas en romans voorstel nie, skryf ANDRIES BEZUIDENHOUT. Dit het my anders oor myself laat dink, … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

AfriForum’s disgraceful and immoral documentary

Gareth van Onselen, Business Day, 13 Maart 2019 The idea that anyone, ever, should use the state to organise a society by race is an abhorrent idea; it is called social engineering, the very thing AfriForum rails against. Thirty-six minutes … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Kommentaar

“Afrikaans se grootste bedreiging is isolasie”

ATKV, Februarie 2019 Afrikaans moet hande met ander Afrikatale vat om te verseker dat die sprekers van die taal nie geïsoleer word nie. Dít was die boodskap van dr. Christa van Louw, destydse voorsitter van die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans, … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Nuwe Vrye Weekblad aankondiging

Vrye Weekblad, Februarie 2019 ’n Kort geskiedenis Toe Vrye Weekblad 25 jaar gelede sy deure moes sluit, het ons ietwat oneerbiedig verklaar: ons fade nie, ons fokof. Wel, Vrye Weekblad is terug. Met mening. Aanlyn dié keer. Geen boom word … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | 1 Kommentaar

Trump en God: Dan is ek nie ’n Christen nie

Charles Smith, Netwerk24, 15 November 2018 Ek gaan iets hier reguit sê en ek verwag om deur regses gekruisig te word: As Donald Trump God in sy hoek sleep, wil ek nie ’n Christen genoem wees nie. Kort nadat Trump … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar