Monthly Archives: Maart 2015

Students shining the spotlight on an untruth

Zama Ndlovu, Business Day, 25 Maart 2015 IT IS a convenient untruth to view the actions of protesting students at the University of Cape Town (UCT) and Rhodes University as an attempt to drag the nation into the darkness of … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Blaam verlam ’n mens

Max du Preez,  Netwerk24,  Saterdag 21 Maart 2015 Hoekom kan ons nie voorsate uit ander kulture en taalgroepe opeis nie? vra Max du Preez. Een-en-twintig jaar nadat ons gedwonge rasseskeiding verwerp en amptelik een nasie geword het, is Nelson Mandela … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , | 3 Kommentaar

Taalstryd duur al meer as ’n eeu

Jaap Steyn, Netwerk24,  Woensdag 18 Maart Die NWU-sage is net ’n voortsetting van die stryd om ’n plek vir Afrikaans as universiteitstaal, wat al meer as ’n eeu duur, skryf Jaap Steyn.   Suid-Afrika het minstens dertig universiteitskampusse met Engels … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Lewer kommentaar

Man loop ver vir onderwysgraad

Anika Marais, Netwerk24, 13 Maart 2015 Vyf jaar lank het hy elke dag 17 km na die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) gestap met net een doel voor oë: om onderwyser te word. En ná ’n voldag van klas en toetse skryf, … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 1 Kommentaar