Monthly Archives: Maart 2013

Gerrit Brand – ‘n huldeblyk

George Claassen, Litnet, 7 Maart 2013 Die NG Kerk het twee van sy skerpste intellekte in een week verloor, merk my kollega en religiekenner en -student Johannes de Villiers op na aanleiding van die dood van teologiedosent Gerrit Brand en … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Teoloog Gerrit Brand se dood wyd betreur

Malani Venter, Die Burger, 6 Maart 2013 STELLENBOSCH. – Hy was ’n kritiese teoloog, ’n nederige en sagmoedige man met ’n oop en diep gees. Só is dr. Gerrit Brand (42), voormalige boekeredakteur van Die Burger en dosent aan die fakulteit … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

Undermining South Africa’s Young Democracy, by Andrew Feinstein

Andrew Feinstein, former ANC MP, writes: When the ANC came to power in 1994, we were committed to reducing military expenditure in favour of much needed socio-economic spending. But there was an acknowledgement, not uncontroversial, that there was a requirement … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , | 1 Kommentaar