Monthly Archives: Maart 2012

Wapenaankope die bron van alle kwaad

Pieter Malan, Rapport, 3 Desember 2011 Tien jaar het niks gedoen om Andrew Feinstein se passie te stil nie. Daar was ’n tyd, hier rondom die millenniumwisseling, toe die innemende oud-Ikey ’n huishoudelike naam was onder diegene wat probeer byhou het … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Gaan gooi gou vir jou pa nog enetjie in

Dana Snyman, Beeld, 1 Maart 2012 Die Bulls speel op Loftus en Boet sit op sy bank voor die TV. Dis die tiende minuut van die tweede helfte en die Bulls is met drie punte agter. “Kom, Bulle!” roep hy. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

Olive Schreiner: Kampvegter vir Afrikaans

Martiens van Bart, Beeld, 3 Maart 2012 Pas ná die Vrede van Vereeniging op 31 Mei 1902, toe Boer en Brit die driejarige Anglo-Boereoorlog gestaak en plegtig onderneem het om saam Suid-Afrika onder die Britse vlag te herbou, het die aangewese … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar