Van

Die doel van hierdie blog is om sekere goed wat in Afrikaanse publikasies verskyn het, te bewaar.   Naspers het reeds bewys hulle kan nie skakels oor die lang termyn behou nie (iets wat WordPress baie goed doen).

Enigeen wat wil bydra is welkom, maar twee dinge is nodig:

  • Jy moet die oorsprong van enige iets wat jy bydra ten volle erken, en ‘n skakel na daardie artikel insluit indien moontlik.
  • Jy moet ‘n WordPress.com blog hê om ‘n bydraer tot hierdie een te kan wees.

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s